Handelinge 19:35 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-amptenaar het die mense stilgemaak, en toe het hy vir hulle gesê: “Efesiërs, al die mense weet dat die stad van die Efesiërs die tempel van die groot Artemis beskerm, en die stad beskerm ook Artemis se beeld wat uit die hemel geval het.

Handelinge 19

Handelinge 19:33-40