Handelinge 19:38 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is goewerneurs en die hof is oop. As Demetrius en die ambagsmanne saam met hom iemand wil beskuldig, dan moet hulle hom na die hof vat.

Handelinge 19

Handelinge 19:36-39