Handelinge 16:26 Bybel vir Almal (ABA)

Skielik was daar ’n groot aardbewing en die fondamente van die tronk het gebewe. Dadelik het al die deure van die tronk oopgegaan en almal se kettings het afgeval.

Handelinge 16

Handelinge 16:20-34