Handelinge 16:25 Bybel vir Almal (ABA)

In die middel van die nag was Paulus en Silas besig om te bid en om liedere te sing om God te prys. Die ander gevangenes het na hulle geluister.

Handelinge 16

Handelinge 16:22-34