Handelinge 16:27 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die wag wakker word en sien dat die deure van die tronk oop is, het hy sy swaard uitgetrek. Hy wou homself doodmaak omdat hy gedink het dat die gevangenes almal weggevlug het.

Handelinge 16

Handelinge 16:20-33