Genesis 45:24 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het sy broers teruggestuur na Kanaän en hy het vir hulle gesê: “Moenie vir mekaar kwaad word en stry op die pad nie.”

Genesis 45

Genesis 45:23-28