Genesis 45:23 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het tien donkies vir sy pa gestuur waarop hulle die beste goed van Egipte gelaai het, en ook tien donkie-merries met koring en brood en kos. Dit was padkos vir sy pa.

Genesis 45

Genesis 45:18-28