Genesis 18:30 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Abraham: “Asseblief, Here, moenie kwaad word as ek praat nie. Miskien is daar 30 goeie mense.”Die Here het geantwoord: “Ek sal dit nie doen nie as Ek daar 30 goeie mense kry.”

Genesis 18

Genesis 18:24-33