Genesis 18:29 Bybel vir Almal (ABA)

Abraham het nog ’n maal met die Here gepraat en gesê: “Miskien is daar 40 goeie mense.”En die Here het gesê: “As daar 40 is, dan sal Ek dit nie doen nie.”

Genesis 18

Genesis 18:22-32