Genesis 18:31 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Abraham: “Ek was bang, maar ek hét met die Here gepraat. Miskien is daar 20 goeie mense.”En die Here sê: “Ek sal die stad nie verwoes nie as daar 20 goeie mense is.”

Genesis 18

Genesis 18:26-32