Genesis 14:24 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil niks van jou goed hê nie, net die kos wat my slawe geëet het. Maar die manne wat saam met my gegaan het, Aner, Eskol en Mamre, húlle moet die goed kry wat hulle moet kry.”

Genesis 14

Genesis 14:14-24