Genesis 14:23 Bybel vir Almal (ABA)

Hy is my getuie dat ek niks van jou sal neem nie, nie ’n garingdraad of ’n skoenveter of enige iets anders nie. Ek wil nie hê jy moet later sê: ‘Ék het vir Abram ryk gemaak’ nie.

Genesis 14

Genesis 14:19-24