Genesis 15:1 Bybel vir Almal (ABA)

Hierna het Abram gedroom die Here sê vir hom:“Abram, jy moenie bang wees nie. Ek sal jou beskerm. Ek sal vir jou baie gee.”

Genesis 15

Genesis 15:1-8