Ester 1:16 Bybel vir Almal (ABA)

Memukan het vir die koning en die amptenare gesê: “Koningin Vasti het verkeerd gedoen teen die koning, en sy het ook verkeerd gedoen teen al die amptenare en teen al die mense in die provinsies van die koning.

Ester 1

Ester 1:8-19