Ester 1:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir hulle gevra: “Wat sê die wette, wat moet ek doen met koningin Vasti? Sy het nie geluister toe ek die manne gestuur het om haar te roep nie.”

Ester 1

Ester 1:7-18