Ester 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

Al die vroue sal hoor wat die koningin gedoen het en hulle sal dink hulle mans is nie belangrik nie. Hulle sal sê: ‘Koning Ahasveros het vir koningin Vasti laat roep, en sy het nie gekom nie.’

Ester 1

Ester 1:8-19