Esegiël 47:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie grens is van die Middellandse See tot by die stad Gasar-Enan op die grens van die land Damaskus, en by die noordekant is die grens van die land Hamat. Dit is die noordgrens.

Esegiël 47

Esegiël 47:16-23