Esegiël 47:16 Bybel vir Almal (ABA)

en dan verder na die stede Hamat, Berota en Sibrajim, wat op die grens tussen die land Damaskus en die land Hamat is, en dan na die stad Middel-Gaser op die grens van die land Gauran.

Esegiël 47

Esegiël 47:15-23