Esegiël 47:18 Bybel vir Almal (ABA)

By die oostekant begin die grens tussen die land Gauran en die land Damaskus, en dit gaan langs die Jordaan-rivier tussen die land Gilead en die land Israel. Julle moet die grens meet van die kant van die Dooie See. Dit is die oosgrens.

Esegiël 47

Esegiël 47:14-23