Esegiël 45:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die regeerder moet op die Paasfees ’n bul gee om ’n sonde-offer te wees vir homself en vir die hele volk.

Esegiël 45

Esegiël 45:19-25