Esegiël 45:23 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet in die sewe dae van die Fees van die Ongesuurde Brood elke dag sewe gesonde bulle en sewe gesonde skaap-ramme gee om ’n brand-offer te wees vir die Here. Hy moet elke dag ook nog ’n bok-ram gee om ’n sonde-offer te wees.

Esegiël 45

Esegiël 45:16-25