Esegiël 45:21 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet die Paasfees vier op die veertiende dag van die eerste maand. Julle mag op daardie dag net ongesuurde brood eet. Julle mag sewe dae lank net daardie soort brood eet.

Esegiël 45

Esegiël 45:11-25