Toe bring die man my na die binneste oop stuk grond, dit was langs die oostekant. Daar was ’n poort, en hy het die poort gemeet. Dit was so groot soos die ander poorte.