’n Mens kon deur die voorportaal gaan om op die oop stuk grond by die buitekant te kom. Daar was palmbome uitgesny op die pilare en ’n mens het teen ag trappe opgegaan in die poort.