Esegiël 40:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die kamers in die poort en die pilare en die voorportaal was so groot soos die ander kamers en pilare en voorportale. Die voorportaal het ook vensters gehad. Die poort was 50 el lank en 25 el breed.

Esegiël 40

Esegiël 40:29-35