Esegiël 23:34 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sal alles in die beker drink en jy sal dit leegmaak, en dan sal jy die beker stukkend kou, jy sal jou borste afskeur, want Ek het gepraat.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Esegiël 23

Esegiël 23:33-42