Esegiël 23:35 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Jy het My vergeet en jy het jou rug gedraai na My toe. Daarom sal Ek jou straf oor die slegte dinge wat jy gedoen het toe jy ontrou was.”

Esegiël 23

Esegiël 23:33-43