Esegiël 23:33 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sal dronk word en jy sal baie swaar kry. Jy sal baie bang word en jy sal heeltemal alleen wees wanneer jy die beker drink wat jou suster Samaria moes drink.

Esegiël 23

Esegiël 23:27-41