Esegiël 17:6 Bybel vir Almal (ABA)

En die takkie het gegroei en dit het ’n wingerdstok geword wat laag op die grond groei. Die wingerdstok se wortels was onder hom, en hy het sy blare na die arend toe gedraai. Die plant het ’n wingerdstok geword wat baie ranke en blare het.

Esegiël 17

Esegiël 17:1-9