Esegiël 17:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die arend ’n takkie uit die land Israel geneem en hy het dit geplant. Hy het dit in die grond geplant soos ’n mens ’n tak van ’n wilgerboom plant. Daar was baie water.

Esegiël 17

Esegiël 17:1-10