Hy het die sagte boonste takkie afgebreek en hy het dit na die land Babel geneem. Hy het dit neergesit in Babel, die stad van die handelaars.