Esegiël 17:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Die groot arend met die groot vlerke en die lang vlerkvere en die baie bont vere het na die Libanon-berg gekom. Die arend het die boonste punt van die sederboom afgebreek en weggevat.

Esegiël 17

Esegiël 17:1-8