Esegiël 16:47 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het soos hulle gelewe en jy het die dinge gedoen wat hulle gedoen het, die dinge wat Ek haat. Maar jy was nie tevrede nie, jy het nog slegter as hulle gelewe.”

Esegiël 16

Esegiël 16:43-55