Die Here, Hy wat Here is, sê: “Jou suster Sodom en haar dogters het nie so baie sonde gedoen soos jy en jou dogters nie. Dit is seker, so seker soos Ek lewe.