Eksodus 39:32 Bybel vir Almal (ABA)

So het hulle al die werk klaargemaak by die tempel-tent, die tent waar die Here aan hulle verskyn het. Die Israeliete het alles gemaak presies soos die Here vir Moses gesê het.

Eksodus 39

Eksodus 39:24-36