Eksodus 39:31 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die blom met ’n blou woldraad aan die tulband vasgemaak. Hulle het dit gedoen soos die Here vir Moses gesê het.

Eksodus 39

Eksodus 39:26-40