Eksodus 39:30 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ’n blom van skoon goud gemaak vir die tulband, en daarop geskryf soos ’n mens op ’n ring skryf: “Gewy aan die Here.”

Eksodus 39

Eksodus 39:28-39