Eksodus 39:33 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die tempel-tent na Moses toe gebring, die tent en alles wat daarby moes wees:die hakies, die rame, die dwarspale, die pale en die voetstukke,

Eksodus 39

Eksodus 39:27-42