Eksodus 38:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het horings gemaak op die vier hoeke. Die altaar en die horings was vas aan mekaar. Besaleël het die altaar en die horings oorgetrek met brons.

Eksodus 38

Eksodus 38:1-6