Eksodus 38:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het alles gemaak wat by die altaar moes wees: die potte, die grawe, die bakke, die vurke en die emmers vir die kole. Hy het dit alles van brons gemaak.

Eksodus 38

Eksodus 38:1-5