Eksodus 32:26 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Moses by die ingang van die kamp gaan staan en gesê: “Almal wat vir die Here iets wil doen, kom hier na my toe!”Al die Leviete het toe by Moses kom staan.

Eksodus 32

Eksodus 32:24-27