Eksodus 32:25 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesien die volk het wild geword en verkeerd gedoen. Hy het ook gesien dit was Aäron se skuld. Hy het geweet hulle vyande sal hulle spot.

Eksodus 32

Eksodus 32:21-35