Eksodus 32:24 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het toe vir hulle gesê almal wat goue ringe het, moet dit afhaal en vir my gee. Ek het die goue ringe in die vuur gegooi en hierdie bul-kalf het daaruit gekom.”

Eksodus 32

Eksodus 32:18-32