Eksodus 32:27 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir hulle gesê die Here, die God van die Israeliete, sê: “Elkeen moet sy swaard neem en deur die hele kamp gaan. Maak dood die mense, ook jou broer, jou vriend of jou buurman.”

Eksodus 32

Eksodus 32:21-32