Eksodus 24:6 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het die helfte van die bloed geneem en hy het dit in bakke gegooi. Hy het die ander helfte van die bloed teen die kant van die altaar uitgegooi.

Eksodus 24

Eksodus 24:1-14