Eksodus 24:5 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het die Israeliete se jongmanne gestuur, en hulle het brand-offers vir die Here gebring. Daar was ook bulle vir ete-offers.

Eksodus 24

Eksodus 24:1-8