Eksodus 24:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die boek geneem waarin hy alles geskryf het oor die verbond wat die Here met hulle gemaak het. Hy het dit vir die mense gelees, en hulle het gesê: “Ons sal alles doen wat die Here gesê het, ons sal gehoorsaam wees.”

Eksodus 24

Eksodus 24:5-10