Eksodus 17:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Loop voor die mense en neem ’n paar leiers van die Israeliete saam met jou. Neem jou kierie waarmee jy op die Nyl-rivier geslaan het.

Eksodus 17

Eksodus 17:1-13