Eksodus 17:4 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het tot die Here gebid en hy het vir die Here gevra om hom te help. Hy het gesê: “Wat moet ek met hierdie mense doen? Hulle sal my doodgooi met klippe!”

Eksodus 17

Eksodus 17:1-13