Eksodus 17:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal daar voor jou staan op die rots by Sinai. Jy moet teen die rots slaan, en dan sal daar water uitkom sodat die mense kan drink.”Moses het dit toe gedoen terwyl die leiers van die Israeliete gekyk het.

Eksodus 17

Eksodus 17:2-10